Vir Afrikaanse diensbesighede wat ernstig is oor groei

Bou ’n besigheid
wat wen.

Ontdek hoe jy AI en slim outomatisering prakties kan gebruik om meer geld te maak, geld te spaar en tyd terug te wen — sonder dat jy ’n tegniese kenner hoef te wees.

Gratis. Prakties. Gebou vir besigheidseienaars wat wil vorentoe beweeg.
Die uitdaging

AI is orals.
Maar waar begin jy?

Elke week verskyn daar nóg ’n AI-instrument, nóg ’n nuwe funksie en nóg iemand wat belowe dit gaan alles verander.

Vir ’n besigheidseienaar maak dit die belangrikste vraag moeiliker: Wat kan ek vandag implementeer wat werklik ’n verskil aan my besigheid maak?

01 Wat kan nuwe inkomste help ontsluit?
02 Wat kan onnodige koste verminder?
03 Wat kan ure se handewerk wegvat?
Wat Op Nou doen

Sny deur die geraas.
Fokus op wat werk.

Op Nou help Afrikaanse diensbesighede om AI, outomatisering en moderne groeistelsels op ’n eenvoudige, praktiese manier te verstaan en toe te pas.

Maak meer geld

Reageer vinniger, volg beter op en laat minder waardevolle geleenthede deur die krake val.

Spaar geld

Verminder vermorsing, onnodige admin en prosesse wat jou span se tyd opeet sonder om waarde te skep.

Wen tyd terug

Outomatiseer herhalende take sodat jy en jou span meer tyd het vir kliënte, verkope en die werk wat saak maak.

Gratis praktiese gids
7

Praktiese maniere om AI in jou besigheid te implementeer

Kry sewe konkrete idees wat jy kan gebruik om jou diensbesigheid slimmer, vinniger en meer mededingend te maak.

  • Vinniger reaksie op nuwe navrae
  • Beter opvolg van leads en kwotasies
  • Gemiste oproepe en geleenthede beter vasvang
  • AI vir algemene kliëntkommunikasie
  • Slimmer afspraak- en bookingprosesse
  • Meer konsekwente reputasie-opbou
  • Beter data vir vinniger besigheidsbesluite
Kry jou gratis kopie

Stuur die gids vir my

Vul jou besonderhede in. Ons stuur vir jou die instruksies per WhatsApp en wys jou waar om die gids in die gratis Op Nou Facebook-groep te kry.

Geen spam nie. Net praktiese inhoud wat jou kan help om ’n beter besigheid te bou.
Vir wie is dit?

Vir mense wat nie net harder wil werk nie.

Op Nou is vir Afrikaanse eienaars van diensbesighede wat reeds momentum het — of wat ernstig is om daarheen te groei.

AmbagteProfessionele diensteMedies & tandheelkundeSekuriteitEiendomAnder diensbesighede
LP
Praktiese ervaring

Gebou uit werklike besigheidsprobleme.

Op Nou word ontwikkel deur die stigter van LeadPro Systems — ’n Suid-Afrikaanse onderneming wat diensbesighede help om navrae beter vas te vang, vinniger op te volg, prosesse te outomatiseer en beter beheer oor hul groei te kry.

Die doel met Op Nou is eenvoudig: vat wat werk, verduidelik dit in gewone Afrikaans en help meer besigheidseienaars om dit self toe te pas.

Op Nou kom

Wil jy eerste weet wanneer ons amptelik launch?

Sluit aan by die waglys vir vroeë toegang tot nuwe praktiese inhoud, gratis hulpmiddels en toekomstige Op Nou programme.

Sit my op die waglys
Op Nou

Bou slimmer.
Bou sterker.
Bou ’n besigheid wat wen.

Kry die gratis gids
© Op NouVir Afrikaanse besighede wat vorentoe bou.